Paragallinula angulata Lesser Moorhen Kleinwaterhoender
Nyathi Wildlife Estate, Jan 20211
Swerwer in die Waterberge aangesien daar in jare met 'n hoë reënval duisende van hulle vanuit die trope arriveer om in die nabygeleë vloedvlakte van die Nylrivier te broei; hier vanaf Des tot Apr. Die Waterberge ontbeer hierdie vloedvlakte vandaar die afwesigheid van hierdie voëls met uitsondering van enkele verdwaaldes.
Alma, Jan 2019
Alma, Jan 2019
Modimolle, Jan 2018